Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
KYK: Pandas klim en tuimel

Die Toronto-dieretuin is die Kanada se voorste dieretuin en bekend om sy interaktiewe opvoedings- en bewaringsaktiwiteite.

Die dieretuin het meer as 5 000 diere wat meer as 450 spesies verteenwoordig. 

By die Great Panda Experience kan besoekers die enigste reusepanda-welpies in Kanada ontmoet. Er Shun, die ma, het twee welpies, Jia Panpan en Jia Yueyue. Die dieretuin het ook 'n manlike reusepanda met die naam Da Mao.

Die dieretuin het verlede week 'n video uitgereik met 'n samestelling van materiaal wat wys hoe die pandas klim en tuimel. Kyk dit hier:

Meer oor:  Panda  |  Kanada
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.