Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
KYK: Tornado’s in Amerika saai verwoesting

Minstens 17 mense is in die deelstaat Iowa in Amerika beseer deur verskeie tornado’s wat drie stede Vrydag getref het.

Geboue, kragdrade en motors is vernietig deur die kragtige tornado’s wat ’n spoor van verwoesting gelaat het.

’n Hele paar state in Amerika is in die laaste maande deur tornado’s getref. Kyk hier na ’n video uit Pennsilvanië.

Meer oor:  Amerika  |  Iowa  |  Tornado  |  Wêreld
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.