Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
KYK: Twitter, FB verwelkom Emmerson met ope arms

Robert Mugabe, oudpresident van Zimbabwe, het eenkeer na sosiale media as “vuil” verwys, maar sy opvolger, Emmerson Mnangagwa, het Vrydag ’n baie gewilde buiging op Twitter en Facebook gemaak.

Teen Maandag omstreeks 13:00 het hy amper 38 000 volgelinge op Twitter gehad en byna 125 000 op Facebook.

Mnangagwa, wat einde 2017 by Mugabe as president oorgeneem het, het in een van sy eerste twiets ’n beroep op Zimbabwiërs gedoen om hulle nie tydens die nasionale verkiesing wat na verwagting later vanjaar plaasvind, tot geweld te wend nie.

Mnangagwa weet die verkiesing hang grotendeels af van hoe die jeug gaan stem, en aangesien byna almal in Zimbabwe nou selfone het, het sy veldtog op die regte noot begin. – News24

Meer oor:  Twitter  |  Facebook  |  Emmerson Mnangagwa  |  Zimbabwe  |  Wêreld  |  Nuwe President  |  Sosiale Media
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.