Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Legendariese Fats sterf op 89

Die musieklegende Fats Domino is in die ouderdom van 89 oorlede, berig die BBC.

 Dié sanger van New Orleans was een van die invloedrykste musici in die 50’s en 60’s. Sy eerste enkelsnit, “The Fat Man”, word deur musiekkenners as die eerste opname van rock ‘n’ roll erken. Twee van sy treffers was Ain’t That A Shame en Blueberry Hill.

 Domino het in sy musikale loopbaan van meer as vyf dekades meer as 65 miljoen plate verkoop, berig die Independent. Hy was ook ’n inspirasie vir Elvis Presley en die Beatles.

 

Meer oor:  Musiek  |  Musikant  |  Sanger  |  Sterf  |  Afsterwe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.