Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Nuwe premier vir Taiwan

Pres. Tsai Ing-wen van Taiwan het ’n nuwe premier aangestel nadat William Lai, voormalige premier, tesame met die hele kabinet bedank het.

Su Tseng-chang
Su Tseng-chang

Tsai het Vrydag aangekondig dat Su Tseng-chang die nuwe premier is.

Lai en die kabinet het bedank nadat hulle tydens die plaaslike verkiesing verloor het.

’n Nuusagentskap in Taiwan het reeds bespiegel dat Su Tseng-chang vir twee termyne as premier aangestel sal word.

Lai is die tweede premier wat bedank nadat Tsai in 2016 die presidentskantoor oorgeneem het.

Dit is standaardprosedure vir leiers om te bedank, indien hul party ’n groot verkiesing verloor. – Reuters


Meer oor:  Tsai Ing-Wen  |  Taiwan
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.