Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Ontploffings ruk Libiese hoofstad
Die toneel buite die oliekorporasie se hoofkantoor in Tripoli. Foto: Twitter

Verskeie ontploffings is Maandagoggend by die hoofkantoor van die Libiese oliekorporasie in Tripoli gehoor.

Reddingswerkers het hulle na die gebied gehaas en veiligheidsdienste is ontbied, het ’n ooggetuie aan Reuters gesê.

Daar was rookwolke en veiligheidsbeamptes het glo gewapende aanvallers gestuit wat die gebou wou binnedring.

Foto’s van gewonde mense wat by die gebou uitgedra word en paaie na die gebou wat versper word, is op sosiale media gedeel.

Meer oor:  Tripoli  |  Ontploffing
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.