Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Ontploffings tydens Paasnaweek-vieringe in Sri Lanka
Sri Lanka
Militêre amptenare hou wag by die kerk in Sri Lanka wat onder ontploffings deurgeloop het. Foto: Reuters

Sowat ses ontploffings is tydens Paasnaweek-vieringe by kerke en hotelle in Sri Lanka gerapporteer. Die dodetal staan op 20.

BBC berig ’n bron wat anoniem wil bly, het aan die AFP gesê minstens 80 beseerdes is in die hospitaal in die hoofstad, Colombo, opgeneem.

Paassondag is een van die groot feeste in die Christelike kalender.

Hou Netwerk24 dop vir meer.

Meer oor:  Sri Lanka  |  Ontploffings  |  Paasnaweek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.