Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Oud-dobbelslaaf sê casino mislei oor wenkanse

‘n Voormalige dobbelslaaf vat ‘n groot Australiese dobbelgroep en die vervaardigers van ‘n gewilde dobbelmasjien hof toe.

Shonica Guy voer aan dat sy mislei is oor haar kanse om te wen, berig die BBC.

Sy argumenteer dat weens die ontwerp van die Dolphin skatkis-pokermasjien, het spelers onrealistiese verwagtings oor hul wenkanse.

Die masjiene, wat in Australië as “pokies” bekend staan, verbreek die wet op verbruikers, sê Guy.

Die Crown-dobbelgroep en die vervaardiger van die masjiene ontken haar bewerings. Die uitslag van die saak kan verreikende gevolge vir die dobbelbedryf inhou, meen kenners.

Guy sê sy het 14 jaar van haar lewe weens "pokies" verkwis. Sy soek nie geld nie, maar hoop om ander potensiële dwelmslawe te help met haar regsaksie.

Die saak begin Dinsdag in Melbourne.

Meer oor:  Melbourne  |  Poker  |  Hofsaak  |  Dobbel
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.