Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Oudpres. Hosni Moebarak van Egipte sterf

Die voormalige Egiptiese president Hosni Moebarak is dood, het die staatstelevisie berig.

Hy was 91.

Moebarak is in 2011 ontsetel ná 'n bewind van sowat 30 jaar. Hy het sedert dié massaopstande tronkstraf uitgedien, maar is in 2017 vrygelaat. Hy is op die meeste van die klagtes teen hom vrygespreek.

Volg Netwerk24 vir hierdie ontwikkelende nuus.

Oudpres. Hosni Moebarak

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.