Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
OORSIG: Die beste sokkertelling ooit!

In 'n neutedop tot dusver:

  • Die vier seuns en hul sokker-afrigter wat steeds in die grot was, is vandag die een na die ander gered.
  • Die reddingspoging is oor drie dae gedoen sedert Sondag.
  • Vier seuns is Sondag gered, nog vier Maandag en die laaste vier en hul afrigter vandag.
  • Die seuns wat Sondag gered is se ouers kon deur 'n venster na hulle kyk in die hospitaal.
  • Die 12 sokkerspelers en hul afrigter het op 23 Junie reeds vermis geraak.
  • Die seuns is tussen die ouderdom van 11 en 16.
10 Jul. 14:52:53

10 Jul. 14:51:48

Die gelukwense wat nou instroom, sluit ook dié van pres. Donald Trump van Amerika in.

10 Jul. 14:51:00

10 Jul. 14:50:32

Saman Koenan, 'n lid van die Thaise spesiale magte, word vereer vir die heldedaad wat hy verrig het om aan die begin van die reddingsoptrede suurstof na die vasgekeerde jong seuns en hul afrigter te neem. Koenan is in die tonnelnetwerk tussen die grot en die uitgang dood en sy liggaam is deur 'n mededuiker uitgebring.

10 Jul. 14:42:42
10 Jul. 14:41:28

Elon Musk wens die reddingspan geluk op Twitter nadat al 12 die seuns en hul sokkerafrigter gered is.

10 Jul. 14:40:38

10 Jul. 14:39:11

10 Jul. 14:32:46

10 Jul. 14:17:09

Die hele Thaise Wild Boar-sokkerspan en hul afrigter is uit die grot gered.

Meer oor:  Thailand  |  Grotredding
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.