Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
OORSIG: Kyk, prinses Eugenie se pragtige troue

  • Prinses Eugenie se troudag Vrydag met Jack Brooksbank was uit die koninklike boeke.
  • Windsorkasteel was, soos met prins Harry en Meghan Markle se troue in Mei vanjaar, die agtergrond vir die troue.
  • Eugenie en Jack moes weens prins Harry en Meghan se verlowing en troue wag met die aankondiging van hul eie verlowing in Januarie vanjaar.
  • Hul herfstroue moes ook ingepas word in senior koninklikes se dagboeke wat ses maande vooruit beplan word.

12 Okt. 13:29:13

12 Okt. 13:28:00

12 Okt. 13:20:09
12 Okt. 13:15:16

'n Koets vir 'n ware prinses is gebruik om die egpaar na die troue te vervoer.

12 Okt. 13:14:54

12 Okt. 13:11:49

12 Okt. 12:58:28

Prinses Eugenie en haar pasgetroude man, Jack Brooksbank. Foto: Getty Images/Gallo

12 Okt. 12:56:49

Detail van Eugenie se rok van voor af. Foto: Getty Images/Gallo

12 Okt. 12:52:36

Die egpaar teken nou die trouregister. Hierna sal die Britse volkslied gesin word wat die seremonie sal afsluit.

12 Okt. 12:47:32

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.