Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Talle beseer in ontploffing in Texas-raffinadery

Minstens 66 mense is Woensdag in ’n ontploffing en brand in ’n olieraffinadery in die Amerikaanse deelstaat Texas beseer.

Die ontploffing in die Exxon Mobil-raffinadery in Baytown was omstreeks 11:00 en groot, swart rookwolke het daarna oor die gebied gehang. Die oorsaak van die ontploffing is nog nie bekend gemaak nie.

Exxon Mobil, wat tot die aand gespook het om die brand geblus te kry, het aanvanklik gesê dat 37 mense vir ligte beserings behandel is. NBC News het intussen egter berig dat altesaam 66 mense gehospitaliseer is.

“Dit is ons eerste prioriteit om die gemeenskap te beskerm, asook die mense wat vir ons werk,” het Jason Duncan, bestuurder van die raffinadery, gesê.– Reuter

Meer oor:  Texas  |  Ontploffing
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.