Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Trudeau wen verkiesing in Kanada

Justin Trudeau (47), premier van Kanada, gaan sy werk behou nadat landsburgers Maandag in die land se verkiesing gestem het.

Trudeau se Liberale Party net-net in die land se parlementêre verkiesing gewen het.

Trudeau het die verkiesing vier jaar gelede oortuigend gewen, maar dit is nie weer die geval nie. Hy sal 'n koalisie met 'n kleiner party moet vorm om 'n meerderheid in die parlement te verseker.

Daar was vooraf voorspellings dat die Konserwatiewe Party van Andrew Scheer (40) die verkiesing kon wen.

"Julle het dit gedoen, my vriende. Baie geluk!" het Trudeau in sy oorwinningstoespraak aan sy ondersteuners in Montreal gesê, nadat die verkiesingsuitslag bekend gemaak is. Reuters

Justin Trudeau
Justin Trudeau, premier van Kanada en leier van die land se Liberale Party, tydens sy toespraak by die Palais des Congres in Montreal, Quebec, nadat die verkiesingsuitslag bekend gemaak is. Foto: Reuters

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.