Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Turkye sê VSA steun Isis

Pres. Tayyip Erdogan van Turkye beweer hy het klinkklare bewyse dat Amerika en sy bondgenote terreurgroepe insluitend die Islamitiese Staat (Isis) en Koerdiese militante organisasies soos die Yekîneyên Parastina Gel (YPG) en Partiya Yekîtiya Demokrat (PYD) steun.

“Hulle het ons daarvan beskuldig dat ons Daesh (Isis) ondersteun het,” het Erdogan Dinsdag op ’n mediakonferensie in Ankara gesê.

“Maar nou het hulle hul steun aan terreurgroepe insluitend Daesh, die YPG en PYD toegesê. Dit is baie duidelik.”

Erdogan sê Turkye kan die bewerings met foto’s en videos staaf.

Erdogan het in Julie ná ’n mislukte staatsgreep bykans 1 400 weermaglede ontslaan en regeringsministers in sy hoogste militêre owerheid aangestel.
– Reuters

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.