Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Twitter in rep en roer oor Trump

Die wêreld is in rep en roer omdat die omstrede Donald Trump as president van Amerika verkies is.

Twitter gons behoorlik oor die verkiesing waarin hy Hillary Clinton geklop het.

Clint Eastwood, ’n groot Trump-ondersteuner, se tydlyn het gewemel met luide toejuiging vir hom.





Die Suid-Afrikaanse komediant en aanbieder van The Daily Show, Trevor Noah, was Maandag vuur en vlam dat Clinton die beste kandidaat is.

Maar Woensdag het hy ook sy misnoeë oor die voorlopige uitslae getwiet:



Sy aanhangers het daarop gereageer deur te vra of hy al sy tassies begin pak, menende dat Trump hom uit die land sal sit omdat hy nie ’n Amerikaner is nie.  





Die sangeres Ariana Grande se trane het vlak gelê na die nuus.


En Lady Gaga het steeds gesê liefde oorwin haat deur die hutsmerk #LoveTrumpsHate te gebruik.


Suid-Afrikaners het ook op die Amerikaanse verkiesingswa geklim.

Suid-Afrikaners het daarop gesinspeel dat Trump “dommer is as (pres. Jacob) Zuma”.



Trump is selfs met oudpres. PW Botha vergelyk.


Meer oor:  Trevor Noah  |  Ariana Grande  |  Clint Eastwood  |  Vsa  |  Amerikaanse Verkiesing  |  Reaksie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.