Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
‘Wes-Kaap mors geld met kontrakte vir konsultante’
Alan Winde

Die Wes-Kaapse regering was vinnig om daarop te wys dat 29 van die 31 kontrakte wat die OG onder oë gehad het, tussen 2005 en 2009 aangegaan is, toe die ANC in die provinsie aan die bewind was.

“Die verslag dui onomwonde onder die ANC se bewind is kontrakte in die betrokke departemente wanbestuur, wat die deur wyd oopgelaat het vir korrupsie,” het Alan Winde, Wes-Kaapse minister van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, gesê.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.