Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wetenskap
Nobelprys vir fisika gaan aan...

Die Nobelprys vir fisika is Dinsdag in Stockholm, Swede, aan drie wetenskaplikes toegeken “vir hul navorsing en teoretiese ontdekkings in die fisiese kosmologie”.

Dié prys is aan James Peebles, Michel Mayor en Didier Queloz toegeken.

Peebles is vereer vir sy bydrae tot die verstaan van die evolusie van en struktuur van die heelal en die aarde se plek in die kosmos, terwyl Mayor en Queloz vereer is nadat hulle vir die eerste keer ’n planeet wat buite ons sonnestelsel om ’n sonagtige ster wentel, gevind het.

Hulle sal die £738 000-prysgeld tussen die drie van hulle deel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.