Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Willie se ouers borrel van trots
Sy drieë word opgedra aan vriend, oupa
Onder: Willie le Roux (23) saam met sy trotse ma, Hanlie. –Foto: verskaf
Die jong Willie le Roux toe hy destyds op Stellenbosch vir Paul Roos-Gimnasium se eerstespan uitgedraf het. Foto: Nic de jager
Willie le Roux (23) gister in aksie op die bok-oefenkamp in Durban. Foto: Steve Haag/Gallo Images

“EK gaan seker saam met hom ’n traantjie rol. Ek hoop net hy ken al die woorde van Nkosi Sikelel.”

Só sê die Cheetah-vleuel Willie le Roux (23) se trotse pa, Willem, nadat sy seun gister in die Springbokke se beginspan vir Saterdag se toets teen Italië ingesluit is.

“Ek is trots en trots en nogmaals trots. Willie is ’n voetbôller, nie ’n rugbyspeler nie.”

Willie se ma, Hanlie, borrel ook van trots.

Willie het net vir my gesê: ‘Ma, dit is wonderlike nuus, moenie so huil nie.’
Hanlie le Roux

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.