Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
’n Monster en ’n mag
Kotzé sit lewenslank; ekstremiste hoor hul lot
Vis Visagie, Rudi Gouws, Tom Vorster (met baard en donker baadjie), André du Toit (tweede van regs) en Mike du Toit (regs) wat in die Pretoria-hooggeregshof aan hoogverraad skuldig bevind en gevonnis is. Foto: BRENDAN CROFT
Johan Kotzé

Van hulle het lang termyne tronkstraf (tot effektief 25 jaar) gekry, terwyl vyf beskuldigdes opgeskorte tronkstraf ontvang het.

Vyf beskuldigdes, die broers Wilhelm, Johan en Kobus Pretorius, asook Herman van Rooyen en Rudi Gouws, is ook skuldig aan sameswering om oudpres. Nelson Mandela op 11 Oktober 2001 te vermoor.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.