Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
#topstories – DA-leierstryd: SAUK en Tony Leon | Huishulp vergiftig glo gesin | Francois van Coke bieg

Ons fokus op die federale DA-kongres in ​Port Elizabeth waar die party se nuwe leier Sondag aangekondig sal word. Die SAUK sê dit is onwaar dat hy nie die party se nasionale kongres gaan uitsaai nie, en Tony Leon is bekommerd oor die leierskapstryd.

Luister na Elma Smit se volledige onderhoud met die SAUK se Kaizer Kganyago in die podcast hier onder.

Kyk hoe is die huishulp uitgevang wat na bewering die familie by wie sy werk, probeer vergiftig het.

En, Francois van Coke vertel waaroor hy spyt is.

■ ​#topstories – Dagsorg-dood: Ouers praat | Só vlieg 'n skilpadjie

#topstories met Elma Smit – Chris Chameleon oor ‘Afrikaner-federalisme’ | Afrikaanse TV bly

#topstories met Elma Smit – Verstaan Maimane die grondwet? | Wits SR-leier oor sy skorsing

#topstories met Elma Smit – Panayiotou in die hof | Minister oor genadedood | Ouma gekaap

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.