Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
#topstories met Elma Smit: Swangerskap op skool | Die koste van beurtkrag | Kon polisie ingryp by dié geveg?

#topstories met Elma Smit: Só voel 'n weerligslag ... en só bly jy veilig

#topstories met Elma Smit: 'Slegs een uitweg oor vir Eskom' | Moet Rhodes-beeld waai?

#topstories met Elma Smit: Hewitt skuldig; Blaser oor Bismarck; Potch: Hoe nou?

#topstories met Elma Smit: Só voel dit as jou ma teen jou getuig; Wie is ware Ponzi-slagoffers?

​#topstories met Elma Smit: Boervrou praat oor brief aan Steve | Ponzi: Kellermann ontken

Sara-Lea van Eeden se ope brief aan Steve Hofmeyr het Netwerk24 se kommentaar-afdeling behoorlik aan die gons. Ons ontmoet dié boervrou op haar plaas in die Vrystaat. 

Philda Essop berig uit Kaapstad hoeveel Eskom-beurtkrag die land maandeliks uit die sak jaag. En ons vra of die polisie nie sterker kon ingryp by 'n woeste vulstasiegeveg in KwaZulu-Natal nie. 

Stuur jou kommentaar na ​nuus@netwerk24.com .

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.