Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Buite
Dagboek vir stappers

Bellville-stapklub: Woodhead-dam en Hell’s Gate, Orange Kloof – 8 Sept. Gr. 2A. Bel Eileen Kies by 072 434 3042; Devon-vallei-wingerdstap – 15 Sept. Gr. 2A. Bel Marius Carstens by 084 255 7464

Berg-en-Dal-voetslaanklub, George: Trappies se pad, Pepsi-poele – 8 Sept. Gr. B. Bel Geoff by 083 680 8089; Witfontein- en bergomgewing – 11 Sept. Gr. B. Bel Rose von Bratt by 072 233 9194; Kingfisher, Breidelpad – 15 Sept. Gr. A. Bel Roza Barnes by 084 626 1048

BKSA Paarl/Wellington: Cederberge, Krakadouw – 21 tot 24 Sept. Kontak Esme Jordaan by Esme.Jordaan @mrc.ac.za

BKSA Tygerberg: Cederberge, Wolfbergskeure en Maltese Kruis – 22 tot 24 Sept. Gr. B2. Bel Freda by 072 732 7544

BKSA Worcester: Marloth, Swellendam – 8 tot 12 Sept. Bel Hendrik van Zyl by 082 325 1230; Camel-Hump-piek-dwarsklim, Waaihoek – 14 tot 16 Sept. Bel Laurent Hermant by 079 177 7700

Meridian: Linkerhang B – 8 Sept. Bel Faizel by 072 901 3930; Rondom Leeukop – 9 Sept. Beginners welkom. Kontak Mecheal by m@pa2go.co.za; Dark Gorge – 15 Sept. Bel Faizel by 072 901 3930

Paarl-voetslaanklub: Swartriet na Trekoskraal, Weskus – 8 Sept. Bel Johan Grobbelaar by 082 776 2924; Vensterklip, Verlorenvlei, Weskus – 21/24 Sept. Bel Helga Heinzle 021 863 3189

Sanlam-staptoerklub: Kaappunt-vuurtoring en Diazstrand – 8 Sept. Gr. 2A. Bel Amanda Matthee by 082 5703 895; Valley of the Red Gods, Tafelberg – 15 Sept. Gr. 3B. Bel Werner Dalziel by 082 579 0968; Fonteintjiesberg, Worcester – 21 tot 24 Sept. Gr. 2B. Bel Anna-Yda Fourie by 082 708 5898

Stellenbosch-voetslaanklub: Steenbokroete, Postberg-reservaat (foto) – 7 Sept. Gr. 2B. Bel Cynthia Slattery by 072 246 1902; Skeleton Gorge na Maclear’s Beacon – 8 Sept. Gr. 3C. Bel Delene Pretorius by 084 654 3888

Tirmanmak: Walvisroete – 8 tot 13 Sept. Bel Val D by 082 2006 811; Silwermyn – 9 Sept. Bel Dennis of Justin by 083 321 4215

Voetslaan55: Babylonstoren, Franschhoek – 5 Sept. Gr. 2A. Bel Marietha Herbert by 073 379 1997; Paarlberg Meulwater – 15 Sept. Gr. 2B. Bel Lena Haggard by 082 398 3817; Blaauwbergkoppie – 29 Sept. Gr. 2A. Bel Hettie Botha by 081 327 6419

Vriende van Leeukop: Skoonmaak van Leeukop – 15 Sept. Bel Wendy by 072 625 0274; Koeberg-natuurreservaat – 29 Sept. Bel Colin Theunissen by 082 484 4600

Namakwalandse blomstaptoer: Sesdaagse gemakstap 11 to 16 Sept. Kontak Annelee Steyn by 083 631 5944

Roggeveld Enduro: Kom geniet die asemrowende vyfdagstap van 13 tot 17 Okt. in die Roggeveld-bergreeks naby Calvinia. Kontak Annette Pieterse by 082 619 4333 

2019-stappe

Heuningland-Karoo-stap, Beaufort-Wes-distrik: 103 km-stap oor vier dae. 6 tot 10 Mei 2019. Bespreek nou! Kontak Liezl by 072 243 5251

Sentraal- en Noordwes-Griekeland plus die Peloponnesos: 5 tot 20 Mei 2019. Kom geniet die Griekse lente en pragtige natuurskoon. Kontak Annelize le Roux by 083 261 1300

  • Stuur stap-inligting per e-pos na jackidoman2@gmail.com of kontak Jackie Doman by 083 532 5557
Meer oor:  Stapper
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.