SPESIALE VAKANSIE-AANBOD: Teken in teen net R49 vir jou eerste maand! Word 'n intekenaar
Buite
Dagboek vir stappers

Bellville-voetslaanklub: Silwermyn/Olifantsooggrot – 5 Okt. Gr. 2B. Bel Eileen Kies by 072 434 3042; Simonsberg, Stellenbosch – 12 Okt. Gr. 3B. Bel Eileen Kies by 072 434 3042.

Berg-en-Dal-voetslaanklub, George: Tolberg-trio – 5 Okt. Gr. ACC8. Bel Jurie Erasmus by 082 900 3003; Kanon tot Glentana – 12 tot 14 Okt. Bel Nico van Stryp by 083 233 6319; St. Blaize, Mosselbaai – 12 Okt. Gr. BBB5. Bel Otto Botha by 082 332 7384.

BKSA Worcester: Jongenskloof, Riviersonderend – 5 en 6 Okt. Bel Phillip du Preez by 072 599 4146; Stettynskloofdam – 18 tot 20 Okt. Bel JB van Eeden by 084 710 0139.

ComeHike-stapklub: Limietberg Eerste Tol – 5 Okt. Gr. 3B. Kontak Louis by louis@patat.co.za; Square Tower Peak, Jonkershoek – 5 Okt. Gr. 2B. Kontak Trevor by trevorjr1959 @gmail. com; Noordhoekpiek en Skyline-pad, Silwermyn – 6 Okt. Bel Mark by 076 671 5586.

KKVK Oudtshoorn: Dagstappe op die plaas Rolbaken – 12 en 13 Okt. Gr. 1B. Bel Ann Blacquiere by 073 145 2145.

Meridian: Klein Leeukop – 6 Okt. Bel Colin by 082 532 3124; King’s Blokhuis – 6 Okt. Bel Desiree by 084 640 0079; 24 km trek Tafelberg – 12 Okt. Bel Faizel by 072 901 3930.

Paarl-voetslaanklub: Helderberg Dom­e – 5 Okt. Gr. 4C. Bel Helga by 021 8633 189; Murludi, Tulbagh – 19 Okt. Gr. 2A. Bel Helga by 021 863 3189.

Sanlam-staptoerklub: Kaappunt- dagstap – 5 Okt. Gr. 2A. Bel Werner Dalziel by 082 579 0968; Luiperd­kameradiens, Bainskloof – 12 Okt. Gr. 2A. Bel Steph du Toit by 082 851 9953.

Tekkiesool-stappers, Hermanus: Hemel-en-Aarde-vallei – 4 tot 6 Okt. Bel Annette du Toit by 082 351 5845.

Voetslaan55: Majik Forest, Tygervallei Waterfront – 9 Okt. Bel Marietha Herbert by 073 379 1997; Grottobaai-natuurreservaat, Yzerfontein – 19 Okt. Bel Pieter van Coller by 071 786 9447.

Vriende van Leeukop: Leeukop – 12 Okt. Bel Nic van Rooyen by 082 365 4063.

Baviaanskloof Eco-staptoer: 13 tot 19 Okt. en 20 tot 26 Okt. Kontak Lizette Olwage by explore@ecoventures.co.za.

Moordenaarskaroo: 12 tot 18 Okt. Slenterstap. Kontak Rae Myburgh by stap@brinksfontein.co.za.

Roggeveld Enduro: 5 tot 11 Okt. Bel Annette by 082 619 4333.

  • Stuur stap-inligting per e-pos na jackidoman2@gmail.com of kontak Jackie Doman by 083 532 5557.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.