Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Buite
Dagboek vir stappers

Bellville-voetslaanklub: Baden, Montagu – 25 tot 27 Okt. Gr. 2A. Skakel 072 434 3042; Swartboskloofstap – 2 Nov. Gr. 3B. Skakel 072 434 3042.

Berg-en-Dal-voetslaanklub, George: Groeneweide, Rooi – 26 Okt. Gr. BBB5. Skakel 084 549 0489; Gouritspoort – 2 Nov. Gr. CCC10. Skakel 083 233 6319; Towerkop, Ladi­smith – 15 tot 17 Nov. Skakel 081 270 8405.

ComeHike-stapklub: Piket-Bo-Berg, Piketberg – 25 tot 27 Okt. Gr. 2B. Kontak: kasia.szymanski.coetzee@gmail.com; Constantiahoek, Tafelberg – 27 Okt. Gr. 3B. Skakel 083 552 9869; Somerset-Sneeukop, Jonkershoek – 27 Okt. Gr. 4B. Kontak: daniel@schonlau.co.za; Ukhet­sheroete, Tygerberg-natuur­reservaat – 2 Nov. Gr. 3A. Kontak: trevorjr1959@gmail.com; Kleintuinkop, Silwermyn – 3 Nov. Gr. 3C. Kontak: peterphillips308@gmail.com.

Meridian: Hiddingh-Ascension-ravyn – 26 Okt. Skakel 072 901 3930; Nuwelandbos – 27 Okt. Skakel 082 532 3124; Rondom Leeukop – 27 Okt. Kontak: james­@ristarcape.com.

Paarl-voetslaanklub: Boesmanskloof, 23 en 24 Nov. Skakel 021 863 3189.

Sanlam-staptoerklub: Ossewaroete, Gantouwpas – 2 Nov. Gr. 1A. Bel Danie Pienaar by 082 377 7714; Groenpunt, Kampsbaai – 9 Nov. Gr. 1A. Skakel 082 335 3776.

Voetslaan55: Grotto Dikkop, Koeberg – 26 Okt. Gr. 3A. Skakel 084 400 0815; Hangklip, Pringlebaai – 30 Okt. Skakel 082 398 3817.

Voetslaanklub Stellenbosch: Paarlberg-dagstap – 26 Okt. Gr. 2B. Skakel 083 453 9191.

Vriende van Leeukop: Stap langs die Liesbeekrivier – 26 Okt. Skakel 072 625 0274; Rhodes-gedenkteken – 9 Nov. Skakel 082 484 4600.

Kom stap saam:

Alikreukelroete, Stilbaai omgewing: 26 tot 29 Okt. en 9 tot 12 Nov. Slenterstap langs die kus. Bel Derek by 076 292 2866 of Clifton by 082 457 1135.

Moordenaarskaroo/Buffelsrivier: Sewedaagse slenterstap. Bel Franci Vosloo by 083 386 6270 vir 2020 se datums.

Wolfkloof, Swellendam: 2 Nov. Kies uitdagende of rustige stap. Bel Johannes by 082 574 2202.

  • Stuur stapinligting na jacki­doman2@gmail.com of bel Jackie by 083 532 5557.
Meer oor:  Stapdagboek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.