Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Buite
Dagboek vir stappers in die Wes-Kaap

Bellville-stapklub: Leeukop Pyplynroete – 1 Sept. Gr. 2B. Bel Eileen Kies by 072 434 3042; Woodheaddam en Hell’s gate, Orangekloof – 8 Sept. Gr. 2A. Bel Eileen Kies by 072 434 3042.

Berg-en-Dal-voetslaanklub, George:Gifberg/Strandfontein – 1 tot 6 Sept. Gr. B/C. Bel Jurie by 082 900 3003 of Henri by 083 262 1697; Bruinkopvisvanger – 1 Sept. Gr. A. Bel Linda by 083 299 7802; Groeneweide – 4 Sept. Gr. B. Bel Rose von Bratt by 072 233 9194; Trappies se pad, Pepsi-poele – 8 Sept. Gr. B. Bel Geoff by 083 680 8089.

BKSA Paarl/Wellington: Postberg – 1 Sept. Bel Suzanne by 083 303 3417

BKSA Tygerberg: Walvisroete – 1 tot 6 Sept. Gr. 2B. Bel Elanie by 082 082 0150; Cederberge – 22 tot 24 Sept. Gr. B2. Bel Freda by 072 732 7544.

BKSA Worcester: Mostertshoek, Breërivier – 1 en 2 Sept. Bel Hendrik van Zyl by 082 325 1230; Marloth, Swellendam – 8 tot 12 Sept. Bel Hendrik van Zyl by 082 325 1230. Meridian: Woodstock-grot – 1 Sept. Bel Desiree by 084 640 0079; Pringlebaai-strandstap – 2 Sept. Kontak Mecheal by m@pa2go.co.za; Left Face B – 8 Sept. Bel Faizel by 072 901 3930

Sanlam-staptoerklub: Paarlberg – 1 Sept. Gr. 1B. Bel Brenda Sideratos by 072 122 5216; Namakwaland-blommetoer – 2 tot 9 Sept. Gr. 1A. Bel Pieter Smith by 082 446 4779; Kaappunt-vuurtoring en Diazstrand – 8 Sept. Gr. 2A. Bel Amanda Matthee by 082 5703 895.

Stellenbosch-voetslaanklub: Fernkloof, Hermanus – 1 Sept. Gr. 2B. Bel Linda du Toit by 072 107 0213; Steenbokroete, Postberg-reservaat – 7 Sept. Gr. 2B. Bel Cynthia Slattery by 072 246 1902; Skeleton Gorge na Maclear’s Beacon – 8 Sept. Gr. 3C. Bel Delene Pretorius by 084 654 3888.

Tirmanmak: Walvisroete – 8 tot 13 Sept. Bel Val D by 082 2006 811; Silwermyn – 9 Sept. Bel Dennis of Justin by 083 321 4215.

Voetslaan55: Babylonstoren, Franschhoek – 5 Sept. Gr. 2A. Bel Marietha Herbert by 073 379 1997; Paarlberg Meulwater – 15 Sept. Gr. 2B. Bel Lena Haggard by 082 398 3817.

Vriende van Leeukop: Duinestap, Bloubergstrand (foto) – 1 Sept. Bel Wendy Paisley 072 625 0274; Skoonmaak van Leeukop – 15 Sept. Bel Wendy 072 625 0274.

Kom stap saam

Calitzdorp-omgewing: Karoo- botaniese versameling 2 Sept. Rietvallei Gr. 1C. kontak Kevin by 071 600 0109.

Namakwalandse blomstaptoer: Ses dae lange gemakstap 11 tot 16 Sept. Kontak Annelee Steyn by 083 631 5944.

Roggeveld Enduro: ’n Asemrowende vyfdagroete. 13 tot 17 Okt. in die Roggeveldbergreeks naby Calvinia. Kontak Annette Pieterse by 082 619 4333.
2019-stappe

Heuningland-Karoo-stap, Beaufort-Wes-distrik: 103 km-stap oor vier dae. 6 tot 10 Mei 2019. Bespreek nou! Kontak Liezl by 072 243 5251.

Sentraal- en Noordwes-Griekeland plus die Peloponnesos: 5 tot 20 Mei 2019. Kom geniet die Griekse lente en pragtige natuurskoon. Bel Annelize le Roux by 083 261 1300.

  • Stuur stap-inligting per e-pos na jackidoman2@gmail.com of kontak Jackie Doman by 083 532 5557.

Meer oor:  Stappers  |  Leeukop
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.