Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Buite
Dagboek vir stappers: Kom roei op die Doringrivier!

Bellville-voetslaanklub: Kaappunt- naweekstap – 25 en 26 Mei. Gr. 2B/ 2A. Bel Eileen Kies by 072 434 3042.

Berg-en-Dal-voetslaanklub, George: Tolberg – 25 Mei. Gr. ABC6. Bel Edwin Dayson by 082 907 1142; Witfontein – 28 Mei. Geen bespreking nodig, daag net op; Formosa­piek – 1 Jun. Gr. ACD10. Bel Jurie Erasmus by 082 900 3003; Woodifields – 4 Jun. Bel Henri le Roux by 083 262 1697; Seweweekspoort­pieke – 14 tot 17 Jun. Gr. 10. Bel Doug Thomas by 082 732 6085.

BKSA Worcester: Stettynspiek – 1 en 2 Jun. Bel JB Van Eeden by 084 7100 139.

CUM Hikes: Diagonal Route, Gewelberge – 26 Mei. Gr. 3C. Kontak Graeme by graeme.hope@gmail. com; Sirkelsvlei, Kaappunt – 2 Jun. Gr. 2A. Kontak Mark by markhawthorne7@gmail.com.

Klub55: Seepunt na Clifton via Groenpuntpark – 25 Mei. Gr. 2A. Bel Pieter van Coller by 071 786 9447; Tygerberg-natuurreservaat – 5 Jun. Gr. 1A. Bel Hettie Botha by 081 327 6419.

KKVK Oudtshoorn: Geckoroete, Montagu – 15 tot 17 Jun. Bel Derek Odendaal by 076 292 2866.

Meridian: Jubilee Buttress – 25 Mei. Kontak Ken by hadeda7@telkom. net; Steenbergpieksirkel – 26 Mei. Kontak Colin Blake by 082 532 3124; Kongs-blokhuis – 26 Mei. Bel Desiree Sagnelli by 084 640 0079.

Paarl-voetslaanklub: Zewenwacht – Mooiplaas – Langverwacht, Kuilsrivier – 25 Mei. Gr. 2A. Bel Nicky Lombard by 021 558 9959.

Sanlam-staptoerklub: Tafelberg – 25 Mei. Bel Gerhard Basson by 082 370 8032; Orangekloof – 1 Jun. Gr. 2A. Bel Amanda Matthee by 082 570 3895; Luiperdkamera-stap, Bainskloof – 8 Jun. Bel Steph du Toit by 082 851 9953.

Vriende van Leeukop: Woodstock-grotte – 25 Mei. Bel Wendy Paisley by 072 625 0274; Kontoerpad, Tafelberg – 8 Jun. Bel Margaret Moore by 076 787 9849.

Visriviercanyon: 15 tot 21 Julie. Nog net twee plekke beskikbaar op hierdie 6½ dae-stap. Bel Jackie Doman by 083 532 5557.

Witwaterroei op Doringrivier: 17 en 18 Aug. Roei met rubberbote. Skakel 084 490 7960 of stuur e-pos na fstapelberg@geoscience.org.za.

Hantam-enduro: 14 tot 20 Sep. en Botterkloof-enduro, 27 Sep. tot 2 Okt. en Biedouwvallei-enduro, 19 tot 25 Okt. Kom ervaar hierdie drie Tankwa-enduro’s. Bel Annette Pieterse by 082 619 4333.

Moordenaarskaroo-enduro-slenterstap: 24 tot 30 Aug. en verskeie ander datums. Stap tussen Laingsburg en Sutherland. Kontak Rae Myburgh by stap@brinksfontein.co.za.

Moordenaarskaroo/Buffelsrivier: 21 tot 27 Sep. Sesdagstaptog in die Buffelsrivier deur die hart van die Moordenaarskaroo. Bel Franci Vosloo by 083 386 6270.

Moordenaarskaroo-ultrastap: 23 Aug. tot 1 Sep. Tiendagstaptog in die Moordenaarskaroo en Klein Roggeveld suid van Sutherland. Bel Franci Vosloo by 083 386 6270.

Tankwa-camino: 23 Aug. tot 1 Sep. Bel Louwna by 027 3411 329 vir die Tankwa-ervaring.

  • Stuur stap-inligting per e-pos na jackidoman2@gmail.com of kontak Jackie Doman by 083 532 5557.
Meer oor:  Buite  |  Stapdagboek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.