Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Buite
Dagboek vir stappers: Kom verken hierdie roetes saam

Bellville-voetslaanklub: Anysbergkloof en Watervalkloof – 19 tot 22 Apr. Gr. 3A. Skakel 084 255 7464; Feetjiesbos na Perdeberg vanaf Fairy Glen, Kleinmond – 27 Apr. Gr. 3B. Skakel 084 255 7464.

Berg-en-Dal-voetslaanklub, George: Tuinroetedam – 16 Apr. Almal welkom om saam te stap; Cradock-Kloofpas – 20 Apr. Gr. CCB8. Skakel 082 332 7384; Forest Buzzard – 27 Apr. Gr. BBA3. Skakel 084 626 1048.

BKSA Worcester: Rooiberg – 27 Apr. Skakel 082 562 7184; Zuurbraak – 19 tot 21 Mei. Skakel 082 325 1230.

CUM Hikes: Elephant’s Eye, Silwermyn – 28 Apr. Gr. 2A. E-pos: errolon102@ mweb.co.za; Swartboskloof, Jonkershoek – 1 Mei. Gr. 4C. E-pos: louis@ patat.co.za.

KKVK Oudtshoorn: Kompasberg en Nieu-Bethesda – 27 en 28 Apr. Skakel 078 469 3727.

Meridian: Tweede Waterval, Jonkershoek – 19 Apr. Skakel 084 640 0079; Corridor Buttress – 20 Apr. Bel Faizel by 072 901 3930; Alphenroete – 21 Apr. E-pos: james@ristarcape.com; Elsravyn – 27 Apr. Skakel 072 901 3930.

Paarl-voetslaanklub: Kasteelberg – 19 en 20 Apr. Unieke bergklim en grot-oorslaap. Skakel 073 447 2902; Jonkershoek na Bergrivierdam – 27 Apr. Gr. 4A. Skakel 021 558 9959.

Sanlam-staptoerklub: Jonkershoek Traverse – 20 Apr. Gr. 3B. Skakel 082 579 0968; Knysna-naweek – 30 Apr. tot 1 Mei. Gr. 2A. Skakel 076 992 3375; Highlandsroete, Kleinmond – 3 tot 5 Mei. Gr. 2A. Skakel 082 570 3895.

Stellenbosch-voetslaanklub: Vryheidsdag op Koopmanskloof – 27 Apr. Gr. 1A/2A. Skakel 072 245 1417.

Voetslaan55: Sevenwacht – 17 Apr. Gr. 2A. Skakel 073 379 1997.

Vriende van Leeukop: Ceciliabos – 27 Apr. Skakel 082 365 4063.

Bergklim en oorslaap, Kasteelberg: 19 en 20 Apr. Kom deel nagmaal bo-op die berg. Skakel 073 447 2902.

Hantam Enduro: 14 tot 20 Sep.; Botterkloof Enduro – 27 Sep. tot 2 Okt; Biedouwvallei Enduro – 19 tot 25 Okt. Kom ervaar hierdie drie Tankwa­Enduro’s. Skakel 082 619 4333.

Moordenaarskaroo Enduro-slenterstap: 24 tot 30 Aug. Stap tussen Laingsburg en Sutherland. E-pos: stap@brinksfontein.co.za.

Moordenaarskaroo/Buffelsrivier: 21 tot 27 Sep. Sesdagstaptog in die enigmatiese Buffelsrivier deur die hart van die Moordenaarskaroo. Skakel 083 386 6270.

Moordenaarskaroo-ultrastap: 23 Aug. tot 1 Sep. Tiendagstaptog in die Moordenaarskaroo en Klein Roggeveld suid van Sutherland. Bel Franci Vosloo by 083 386 6270.

Meer oor:  Staproete  |  Buite  |  Stapdagboek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.