Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Buite
Dagboek vir stappers: Trek daai stapskoene nader!
  • Murludidagstap, Tulbach – 16 Feb. Gr 2B. Bel Marietjie Pool 084 250 8016; Bettysbaai-naweek met dagstappe – 23 Feb. Gr 2A. Bel 082 994 6841.
  • Witfontein- en Bergomgewing – 12 Feb. Gr. A. Ontmoet by Botaniese Tuin; Ou dam-oos – 16 Feb. Gr. B. Bel 083 635 9888; Tuinroetedamomgewing – 19 Feb. Ontmoet by Botaniese Tuin; Groeneweide – 23 Feb. Gr. 2A. Bel 072 356 4823; Witfontein- en Bergomgewing – 26 Feb. Gr A. Ontmoet by Botaniese Tuin; Oos-Kaap: verskeie plekke – 1 tot 10 Mrt. Bel 082 900 3003.
  • Du Toitskloofhut – 16 en 17 Feb. Bel 082 325 1230; Gevonden, Rawsonville – 17 Maart. Bel 082 325 1230.
  • India-venster – 17 Feb. Gr. 3C. E-pos peterphillips308@ gmail.com; Nuwelandbos-sirkelroete – 24 Feb. Gr. 3B. E-pos peterphillips 308@gmail.com; Riverzicht, Robertson – 1 tot 3 Mrt. Gr 1A. E-pos petraschonlau@yahoo.com.
  • Tussen Blombos en Jongensfontein, Stilbaai – 16 en 17 Feb. Bel 083 977 1703.
  • Capricornstrand – 16 Feb. Bel 073 739 2130; Pyplyn vir beginners – 17 Feb. E-pos james@ristarcape.com; Capricornstrand – 23 Feb. Bel 073 739 2130.
  • Rivierzicht Resort, Robertson – 22 tot 24 Feb. Bel Helga Heinzle by 021 8633 189.
  • Luiperdkamera-stap – 16 Feb. Bel 082 851 9953; Olive-Glen-dagstap – 23 Feb. Bel 072 122 5216.
  • Aquaduct/Disa-stap, Constantianek – 16 Feb. Gr. 3B. Bel 072 245 1417.
  • Meerendalplaas – 13 Feb. Gr. 1B. Bel 071 786 9447; Sir Lowry’s Pas-waspore – 23 Feb. Gr. 2A. Bel 082 398 3817.
  • Rhodes Memorial/Nuwelandwoud – 16 Feb. Bel 072 625 0274; Blackburn Ravyn, Houtbaai – 2 Mrt. Bel 076 787 9849.
  • Buffelsrivier/Moordenaarskaroo-staptog: 21 tot 27 Mrt. Nuwe 7-dag-gemakstap in die Buffelsrivier deur die Moordenaarskaroo. Kontak 083 386 6270 (slegs Whatsapp) of e-pos francivosloo1@gmail.com.
  • 24 tot 30 Aug. en verskeie ander datums. Stap tussen Laingsburg en Sutherland. Stuur e-pos na stap@brinksfontein.co.za.
  • Sterrewag Enduro: 8 tot 17 Mrt. Bel Annette by 082 619 4333.
  • Tankwa-Camino: Ervaar die onbeskryflike mooi van die Tankwa-Karoo! 22 tot 31 Mrt. en 5 tot 14 Apr. Bel Louwna by 027 3411 329.

Stuur stap-inligting na jackidoman2@gmail.com of bel Jackie Doman by 083 532 5557.

Meer oor:  Stappers
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.