Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Buite
Dagboek vir Wes-Kaapse stappers

Bellville-stapklub: Devonvallei- wingerdstap – 15 Sept. Gr. 2A. Bel Marius Carstens by 084 255 7464; Geckoroete en Simonskloofkamp – 22 tot 24 Sept. Gr. 3B. Bel Marius Carstens by 084 255 7464.

Berg-en-Dal-voetslaanklub, George: Kingfisher, Giant, Breidalpad – 15 Sept. Gr. A. Bel Roza Barnes by 084 626 1048; Tuinroetedam en omgewing – 18 Sept. Gr. B. Bel Rose von Bratt by 072 233 9194; Cradockpiek – 22 Sept. Gr. C. Bel Gerrie Smith by 084 549 0489; Witfontein- en Bergomgewing – 25 Sept. Gr. B. Bel Rose von Bratt by 072 233 9194.

BKSA Paarl/Wellington: Cederberge Krakadouw – 21 tot 24 Sept. Bel Esme Jordaan by 082 789 0689; Swellendamstap – 29 Sept. tot 8 Okt. Bel Esme by 082 789 0689.

BKSA Tygerberg: Cederberge, Wolfbergskeure en Maltese Kruis – 22 tot 24 Sept. Gr. B2. Bel Freda by 072 732 7544.

BKSA Worcester: Camel/Hump Peak Traverse, Waaihoek – 14 tot 16 Sept. Bel Laurent Hermant by 079 177 7700; Penn Hill/Slaggy Stone, Nuy –
22 Sept. Bel Bev Havenga by 083 462 9231; Suurbraak, Buffeljagsrivier – 28 tot 30 Sept. Bel Hendrik van Zyl by 082 325 1230.

KKVK Oudtshoorn: Elandsberg-dagstap – 29 Sept. Gr. 3A. Bel Wessel by 082 307 1584.

Meridian: Dark Gorge – 15 Sept. Bel Faizel by 072 901 3930; Pyplynroete, Tafelberg – 16 Sept. Kontak James by james@ristarcape.com; Muizenberg Catwalk en stap na Vishoekstrand – 24 Sept. Bel James by 082 565 6898.

Paarl-voetslaanklub: Vensterklip, Verlorenvlei, Weskus – 21 tot 24 Sept. Bel Helga Heinzle by 021 863 3189.

Sanlam-staptoerklub: Valley of the Red Gods, Tafelberg – 15 Sept. Gr. 3B. Bel Werner Dalziel by 082 579 0968; Fonteintjiesberg, Worcester – 21 tot 24 Sept. Gr. 2B. Bel Anna-Yda Fourie by 082 708 5898; Helderberg-dagstap – 29 Sept. Gr. 2A. Bel Steph du Toit by 082 851 9953.

Stellenbosch-voetslaanklub: Du Toitskloofpiek – 15 en 16 Sept. Gr. 4C. Bel Frederik Stapelberg by 084 490 7960; Kogmanskloof en Bloupunt- roetes, Montagu – 22 tot 24 Sept. Gr. 2B en 3B. Bel Frederik Stapelberg by 084 490 7960; Stellenbosch-kultuurstap – 29 Sept. Gr. 2A. Bel Annerè van Pletsen by 072 245 1417.

Tirmanmak: Intaca Voëleiland en piekniek – 23 Sept. Bel Alison by 083 396 5069; Klipspringer, Kogelbaai – 30 Sept. Bel Val D by 082 200 6811.

Voetslaan55: Paarlberg Meulwater – 15 Sept. Gr. 2B. Bel Lena Haggard by 082 398 3817; Blaauwbergkoppie – 29 Sept. Gr. 2A. Bel Hettie Botha by 081 327 6419.

Vriende van Leeukop: Skoonmaak van Leeukop – 15 Sept. Bel Wendy by 072 625 0274; Koeberg-natuurreservaat – 29 Sept. Bel Colin Theunissen by 082 484 4600.

Meer oor:  Stapdagboek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.