Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Buite
Dagboek vir Wes-Kaapse stappers

Bellville-voetslaanklub: Assegaaibosch-natuurreservaat, Veldblomtuin, Stellenbosch – 19 Okt. Gr. 2A. Bel Eileen Kies by 072 434 3042; Baden, Montagu – 25 tot 27 Okt. Gr. 2A. Bel Eileen Kies by 072 434 3042.

Berg-en-Dal-voetslaanklub, George: Millwood Myne – 19 Okt. Gr. AAB3. Bel Minnie Ellis by 072 291 6079; Groeneweide, Rooi – 26 Okt. Gr. BBB5. Bel Annette Erlank by 084 549 0489.

BKSA Worcester: Stettynskloofdam – 18 tot 20 Okt. Bel JB Van Eeden by 084 7100 139; Rivierplaas-stap en slangpraatjie – 19 Okt. Bel JB by 084 845 9792.

ComeHike-stapklub: Duiwelspiek na die Saddle, Tafelberg – 20 Okt. Bel Lynda by 082 901 5280; Perdekop, Franschhoek – 20 Okt. Bel Graeme by 072 267 0116; Constantiahoek, Tafelberg – 27 Okt. Bel Errol by 083 552 9869.

Meridian: Duiwelspiek – 19 Okt. Bel Desiree by 084 640 0079; Constantia-nek – 20 Okt. Bel Desiree by 084 640 0079; Hiddingh Ascension-ravyn – 26 Okt. Bel Faizel by 072 901 3930; Nuwelandbos – 27 Okt. Bel Colin Blake by 082 532 3124; Rondom Leeukop – 27 Okt. Kontak James by james@ristarcape.com.

Paarl-voetslaanklub: Murludi, Tulbagh – 19 Okt. Gr. 2A. Bel Helga by 021 863 3189.

Sanlam-staptoerklub: Stellenboschberg – 19 Okt. Gr. 2B. Bel Pat de Beer by 082 418 3538.

Voetslaan55: Grottobaai-natuurreservaat, Yzerfontein – 19 Okt. Bel Pieter van Coller by 071 786 9447; Dikkop, Koeberg – 26 Okt. Gr. 3A. Bel Neels Derrenberg by 084 400 0815; Hangklip, Pringlebaai – 30 Okt. Bel Lena Haggard by 082 398 3817.

Voetslaanklub Stellenbosch: Langrietvlei en Helderwater, Hopefield – 19 en 20 Okt. Gr. 2A/1A. Bel Frederik Stapelberg by 084 490 7960; Paarlberg-dagstap – 26 Okt. Gr. 2B. Bel Willie Huggett by 083 453 9191.

Vriende van Leeukop: Stap langs Liesbeeckrivier – 26 Okt. Bel Wendy Paisley by 072 625 0274.

Meer oor:  Stapdagboek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.