Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Buite
Geniet steeds die blomme met dié dagtoere
Die blomseisoen is 'n groot trekpleister na ons land se grootste blomstreke. Met die Covid-19-regulasies steeds in werking, maak ons plan met hierdie blomuitstappies wat jou binne 'n dag uit en tuis sal neem.

KIES DIE STREEK WAARHEEN JY WIL REIS

1. WESKUS - Kies koers na die kus en ondersteun plaaslike besighede terwyl jy verken


Blomseisoen
Foto: iStock

Ook in Darling en Yzerfontein is daar al tekens van blomtyd

Blomme dans die riel in die Weskusstreek, sê kenners

* Al die blommeprag wag vir jou in die Swartland!

* Maak só die meeste van jou tydjie in die Bergrivierstreek

* Die paradys is hier aan die Weskus


2. CLANWILLIAM - Cederberg-staproetes 'n lus vir die oog danksy oorvloedige reën


Blomseisoen
Foto: iStock

* Citrusdal se ryk geskiedenis is iets wat jy móét ervaar

* Clanwilliam-staproetes se moet-sien uitsigte!

* Blomvelde drup van kleur en geur

3. NOORDE - Namakwaland en sy mense blom weer ná sewe maer jare


Blomseisoen
Foto: iStock

* Blommeland wys dié jaar ware kleure

* Namaqua-Weskus skud vere reg vir hul jaarlikse blommeprag

* As jy mag, maak 'n Noord-Kaapse draai

Koekblommetjie
Koekblommetjie
Katoenbos
Katoenbos
Bobbejaantjie
Bobbejaantjie
Suring
Suring
Vingersuring
Vingersuring
Blombos
Blombos
Malva
Malva
Hongerblom
Hongerblom

HIER IS JOU BLOMMEKYK-KAART

* Klik hier om die kaart af te laai

blomkykkaart

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.