Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Buite
Hier is die 15 finaliste!

Ná meer as 3 000 inskrywings kan ons eindelik die 15 finaliste (10 seniors en 5 juniors) van Buite en Cape Union Mart se Natuurfotokompetisie vir 2016 bekend maak. Die wenners word môre op ’n geselligheid in Kaapstad aangewys.

Hier is die finaliste se inskrywings:

Juniors:

Jaco Barnard: ’n Grootoogvoël en snawel.
Lukas Stander: ’n Sonsondergang by Bakoven.
Lara van Tonder:’n By en laventel in ’n tuin in Durbanville.
Jodine du Toit: Olifante naby Punda Maria, Krugerwildtuin.
Louise de la Bat:’n Sonsondergang in Botswana.

Seniors:

Dewald van Rensburg: ’n Huisvlieg.
Adéle van Schalkwyk:’n Sandpatrys in die Kgalagadi.
André Roux:’n Haaivin in Gansbaai
Links: Hannalie Agenbach: Aasvoëls by ’n karkas in die Kruger Nasionale Park.
Johan Malherbe: ’n Luiperd in die Kruger Nasionale Park.
James Luckhoff: Geelbekeendjies op die Vermont-soutpan, Hermanus.
Karien Groenewald-Le Roux: ’n Voël wat laag oor die water vlieg.
Stephen Kirsten: Sossusvlei, Namibië.
Treurnicht du Toit: Venynige sebras in die Kruger Nasionale Park.
Treurnicht du Toit: ’n Krokodil by die Zimanga Private Wildreservaat.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.