Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Buite
KYK: Stryd om lewe en dood
Willem Nel van Roodepoort het op ’n onlangse besoek aan Berg-en-Dal in die Krugerwildtuin dié foto geneem van ’n lewe-en-dood-stryd tussen ’n blouwildebees en luiperdmannetjie. Dit was Maandag 18 Januarie, sowat 5 km voor die Afsaal-piekniekplek, toe hy die drama opmerk en stilgehou het. “Ons het vier uur lank die stryd om lewe en dood tussen ’n luiperd en wildebees aanskou,” sê Nel. ’n Beseerde kalf se ma het letterlik tot die bitter einde geveg vir haar kalf se behoud. Die luiperd moes verskeie kere voor die verwoede blouwildebeeskoei die aftog blaas en kon eers nadat die kalf gevrek en die blouwildebees die handdoek ingegooi het, die kalfie optel en wegstap. Foto: Willem Nel
Meer oor:  Foto
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.