Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Buite
KYK: Van die mooiste blomme by die Chelsea-blommeskou

Net ’n dag ná haar kleinseun se troue, was koningin Elizabeth weer op haar pos.

Voor die jaarlikse Chelsea-blommeskou amptelik in Londen vir die publiek geopen het, het die Britse koningin na die blomme gaan kyk.

Die skou is reeds in 1913 begin. Die publiek stroom reeds sedert Dinsdag om die blomme te sien, voor dit Saterdag sluit.

Koningin Elizabeth stap deur 'n uitstalling van rose by die jaarlikse Chelsea-blommeskou in Londen. Foto: Reuters
Die koningin besoek jaarliks die skou 'n dag voor dit vir die publiek geopen word. Foto: Reuters
Die koningin het ’n ligpienk baadjie en romp aangehad vir die geleentheid. Foto: Getty Images

Suid-Afrika het Dinsdag vir die 36ste keer goud op die Chelsea-blommeskou in Londen, Engeland, gewen. Die Kirstenbosch-nasionale botaniese tuin se bekroonde uitstalling op die Royal Horticultural Society se Chelsea-blommeskou is deur Leon Kluge ontwerp

Hier is van die ander besonderse blomme wat op die skou te sien is:

Lupins wat in Afrikaans wolfsboontjies genoem word. Foto: Reuters
Alliums, 'n soort bolplant. Foto: Reuters
Clemitas, ’n soort botterblom. Foto: Reuters
Verskillende tipe rose. Foto: Reuters
Affodille. Foto: Reuters
Blouselblommetjies. Foto: Reuters
Winterasters. Foto: Reuters
Fuchsias. Foto: Reuters

Meer oor:  Koningin Elizabeth  |  Londen  |  Blomme  |  Buitelewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.