Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Buite
Natuurfoto-kompetisie: Kyk na nog inskrywings

Augustus het vinnig gekom en nog vinniger gegaan, wat ook beteken vanjaar se Natuurfoto-kompetisiehet tot ’n einde gekom. Die wenners sal binnekort aangekondig word. Ons het honderde foto’s van lesers landswyd gekry. Hier is ’n paar!

Marieta Foord van Brackenfell het dié foto by Intaka Island, Century City, geneem.
Soreen Gouws van Piketberg het dié foto in die Krugerwildtuin geneem.
Rouxvé Meyer van Somerset-Wes se inskrywing van die Kariba-dam.
Lorraine Joubert van Somerset-Wes se foto is in die Kgalagadi geneem.
Karen Olivier se inskrywing.
Etienne Stassen van Port Elizabeth se inskrywing.
Annina van Niekerk van Durbanville se foto van ’n hadeda.
Albertyn Potgieter van Uitenhage het dié foto in die Richtersveld Nasionale Park geneem.
Carl Gerber van De Tijger se foto in die Kgalagadi.
Johan Luckhoff van Nelspruit se inskrywing.

Meer oor:  Inskrywings
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.