Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
Die stil aktivis
Swanger vroue in Suid-Afrika drink hul baba’s in ’n toestand in teen die hoogste koers ter wêreld.

As baba het sy alkohol-onttrekkingsimptone gehad. Dís hoe straf haar ma tydens swangerskap gedrink het. Maar Tisha Lourens se geval is een van vele soortgelykes in die provinsie met die hoogste voorkoms van fetale alkoholsindroom ter wêreld. 

Tisha het ná skool hier by die Merrypak skryfbehoefte- en verpakkingsbesigheid begin werk. Julie Tobiansky, mede-eienaar, beskryf haar as “een van ons beste werkers” oor sy so toegewyd is.
Aandag wat dwaal. – “Hoe meer die ma drink (tydens swangerskap), hoe meer hiperaktief is die kind, en hoe meer sukkel hy/sy om te fokus,” verduidelik prof. Charles Parry, verbonde aan die Alkohol, tabak en ander dwelmnavorsingseenheid by die Suid-Afrikaanse Mediese navorsingsraad in Kaapstad.
Plek vir almal. – Merrypak se eienaars het ’n visie van “inklusiewe werkplekke” waar werknemers met gestremdhede met deernis en dikwels met ’n sin vir humor behandel word.

So 20 jaar gelede het ’n swanger vrou van die Philippi-omgewing op die Kaapse Skiereiland straf gedrink reg deur haar swangerskap. Haar dogtertjie is toe baie vroeg gebore.

 
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.