Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
VIDEO: Sukkel jy met erektiele disfunksie? Hier is raad

Dis soms moeilik om oor erektiele disfunksie (ED) te praat, maar dit hoef nie jou sekslewe te kelder nie.

Die Duitse uroloog, dr. Tobias Pottek, beantwoord die volgende algemene vrae oor dié seksuele disfunksie:

1. Wat is die moontlike oorsake van ED?

2. Hoe kan ED behandel word?

3. Is daar sielkundige oorsake vir ED?

4. Is dit veilig om Viagra gereeld te gebruik?

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.