Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar

Kuier Rapport Matriekklas

Kuier en die Rapport Onderwysfonds (ROF) in samewerking met Netwerk24 en kykNET het kragte saamgespan om ervare onderwysers in te span om vir julle videoklasse in Afrikaans aan te bied. Hierdie klasse is daarop gemik om matrikulante so goed moontlik voor te berei vir die eindeksamen en om onderwerpe te behandel wat moontlik in die eindvraestel gedek gaan word.

Kuier Matriekklas 15 Augustus 2020 11:00

Plaaslike celebs het tyd gemaak om die Kuier Rapport Matriekklas 2020 te motiveer om hulle te herinner wat belangrik is en dat hulle steeds alles moet insit om hul matriekeindeksamen te slaag.

Kuier Matriekklas 15 Augustus 2020 11:00

Die span Kaapse onderwysers wat deel uitmaak van die Kuier Rapport Matriekklas 2020 is ’n groep inspirerende en passievolle opvoeders, wat hard gewerk het aan hul bydraes vir hierdie digitale matriekhersieningsprojek.

Afrikaans Huistaal 15 Augustus 2020 10:51
Engels Eerste Addisionele Taal 15 Augustus 2020 12:18

Die Engels Eerste Addisionele Taal-klasse word aangebied deur Carmichelle Fransch van Hoërskool Rosendal in Delft, Damian Magerman van Hoërskool Bernadino Heights in Kraaifontein en Bridgitte Hendricks van The Settlers Hoërskool in Bellville. Carmichelle het 25 jaar ondervinding in die onderwys; Damian vyf jaar en Bridgitte 28 jaar.

Wiskunde 15 Augustus 2020 12:25
Wiskunde Geletterdheid 15 Augustus 2020 12:29
Lewenswetenskappe 15 Augustus 2020 12:37

Die lewenswetenskappe-klasse word aangebied deur Vanessa Erasmus van Hoërskool Bernadino Heights in Kraaifontein en Jeremy Dietsiso van Silversands Sekondêre Skool naby Kuilsrivier. Vanessa is al agt jaar in die onderwys en Jeremy al tien jaar.

Besigheidstudies 15 Augustus 2020 12:53

Die besigheidstudies-klasse word aangebied deur Amoy Truter van Noorder Paarl Hoërskool en Marion Adams van Charleston Hill Sekondêre Skool in die Paarl. Amoy is al 29 jaar in die onderwys en Marion al 25 jaar.

Geskiedenis 15 Augustus 2020 12:57
Toerisme 15 Augustus 2020 13:04
Kuier Matriekklas 25 Augustus 2020 13:29
Laai Meer

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.