Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Afrikaans Huistaal
KYK: Afrikaans Les 4

Hierdie les word deur Diané la Grange van Proteahoogte Akademie in Brackenfell aangebied. Sy het 29 jaar se ondervinding as onderwyser.

Die fokus van die les is: Kontekstuele vrae vir roman en drama

Klik hier om die skyfies vir hierdie les af te laai.

Ekstra hulpbronne

NB-Uitgewers het ekstra hulpbronne vir hierdie les beskikbaar gemaak uit hul boek Best Books Studiewerkgids: Onderwêreld Graad 12 Huistaal.

Uittreksel uit die studiewerkgids.

Meer oor die boek:

Hierdie gids is saamgestel volgens die voorskrifte  van die KABV vir Graad 12 Huistaal. Die Studiewerkgids sal  leerders  help om die jeugverhaal se inhoud en struktuur te verstaan en om sinvol vir die eksamen voor te berei. Die gids bevat breedvoerige besprekings en toepassing van literêre begrippe vir die genre, kontekstuele vrae volgens kognitiewe vlakke, inhoudsvrae vir afronding vir die eksamen, onderwerpe en riglyne vir literêre opstelle, en verrykingsaktiwiteite om die leerder se belangstelling in en waardering van die jeugverhaal aan te wakker.

 Die Studiewerkgids bevat die volgende:

  • In-diepte bespreking en toepassing van struktuur, styl, intrige, verteller en vertellersperspektief, karakter en karakterisering, konflik, milieu, tyd, verteller, tema en motiewe.
  • Kontekstualisering van die verhaal.
  • Pre-lees, tydens lees en post-lees wat toeligting, ontleding  en vrae insluit.
  • Kort opsomming van elke hoofstuk en kontekstuele vrae (met spasie vir leerderantwoorde) wat fokus op begrip van die inhoud van die verhaal.
  • Volledige woordverklarings. Toetse vir formele assessering/assesseringstake.

Koop die boek hier aanlyn:

  • Takealot
  • Amazon (laai slegs die app af. Jy hoef nie Kindle te koop om die e-boek te lees nie).
  • Kobo (laai die app af. Jy hoef nie Kobo eLeser aan te koop om e-boek te lees nie).
  • Snapplify: (laai die app af. Jy hoef nie eLeser te koop nie. Ideaal vir opvoedkundige gebruik).
  • itsi (laai boeke op itsi se eLeser af. Ideaal vir opvoedkundige gebruik).
Best Books Studiewerkgids
Best Books Studiewerkgids

Wat is #MySkool?
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat matrieks aanlyn deur inperking gaan dra.

Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.

Watter vakke word aangebied?

Ons fokus tans op die volgende vakke:

Afrikaans Huistaal

Engels Eerste Addisionele Taal 

Wiskunde 

Fisiese wetenskappe

Lewenswetenskappe

Rekeningkunde

Wiskundige Geletterdheid

Besigheidstudies

Klik hier vir die opgedateerde rooster en meer inligting.

Besoek ons YouTube-kanaal.

Besoek ons Facebook-blad.

Besoek ons Instagram-blad.

Meer oor:  Myskool
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.