Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Afrikaans Huistaal
KYK: Afrikaans Les 5

Hierdie les word deur Diané la Grange van Proteahoogte Akademie in Brackenfell aangebied. Sy het 29 jaar se ondervinding as onderwyser.

Die fokus van die les is: Beantwoording van Vraestel 3

Klik hier om die skyfies vir hierdie les af te laai.

Ekstra hulpbronne

NB-Uitgewers het ekstra hulpbronne vir hierdie les beskikbaar gemaak uit hul boek Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal.

Vraestel 3 Wenke

Vraestel 3 Wenke Memo

Meer oor die boek:

Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Huistaal is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en konsepvraestelle met wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende Huistaal-leerder help om beter te vaar in die eksamen. 

Die eksamenoefenboek is saamgestel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring en die nuutste uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls.bevat taaloefeninge wat teoretiese kennis oefen en toets, en die geleentheid bied om dié kennis toe te pas.bevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens.sluit vier konsepvraestelle vir Vraestelle 1 en 3 in.bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.

Die boek is in alle goeie boekwinkels beskikbaar en sal teen 21 April as e-boek beskikbaar wees.

Best Books Eksamenhulp Graad 12 Afrikaans Eksameno
Best Books Eksamenhulp Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek Huistaal

Wat is #MySkool?
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat matrieks aanlyn deur inperking gaan dra.

Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.

Watter vakke word aangebied?

Ons fokus tans op die volgende vakke:

Afrikaans Huistaal

Engels Eerste Addisionele Taal 

Wiskunde 

Fisiese wetenskappe

Lewenswetenskappe

Rekeningkunde

Wiskundige Geletterdheid

Besigheidstudies

Klik hier vir die opgedateerde rooster en meer inligting.

Besoek ons YouTube-kanaal.

Besoek ons Facebook-blad.

Besoek ons Instagram-blad.

Meer oor:  Myskool
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.