Hierdie les word aangebied deur Trevor Forbes van die Hoërskool Zandvliet in Macassar, naby Somerset-Wes. Hy het 28 jaar ondervinding in die onderwys.
Die fokus van die les is: Spanwerk (Deel 1)
Klik hier om die skyfies vir hierdie les af te laai.
Wat is #MySkool?
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat matrieks aanlyn deur inperking gaan dra.
Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.
Watter vakke word aangebied?
Ons fokus tans op die volgende vakke:
Klik hier vir die opgedateerde rooster en meer inligting.
Besoek ons YouTube-kanaal.
Besoek ons Facebook-blad.
Besoek ons Instagram-blad.