Hierdie les word deur Rachelle Bezuidenhout van die Hoërskool Rustenburg aangebied. Sy het 11 jaar se ondervinding as onderwyser.
Die fokus van die les is: Language: Visual literacy
Klik hier om die skyfies vir hierdie les af te laai.
Wat is #MySkool?
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat matrieks aanlyn deur inperking gaan dra.
Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.
Watter vakke word aangebied?
Ons fokus tans op die volgende vakke:
Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde
Fisiese wetenskappe
Lewenswetenskappe
Rekeningkunde
Wiskundige Geletterdheid
Besigheidstudies
Klik hier vir die opgedateerde rooster en meer inligting.
Besoek ons YouTube-kanaal.
Besoek ons Facebook-blad.
Besoek ons Instagram-blad.