Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Geskiedenis
Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis

Die geskiedenis-klasse word aangebied deur Raymond Ross van Hoërskool Hottentots-Holland in Somerset-Wes. Raymond is al vir 30 jaar in die onderwys. 

Logo
Wat is die Kuier Rapport Matriekklas 2020?

Die Kuier Rapport Matriekklas 2020 vervang Kuier se jaarlikse Winterskool-projek en is vanjaar heeltemal digitaal in die vorm van videoklasse. Dit word in Afrikaans aangebied. Kuier en die Rapport Onderwysfonds (ROF) in samewerking met Netwerk24 en kykNET het kragte saamgespan om ervare onderwysers in te span om vir julle videoklasse in Afrikaans aan te bied. Hierdie klasse is daarop gemik om matrikulante so goed moontlik voor te berei vir die eindeksamen en om onderwerpe te behandel wat moontlik in die eindvraestel gedek gaan word.

Watter vakke word gedek?

Die videoklasse gaan beskikbaar wees op Netwerk24 se #MySkool-blad vanaf 17 Augustus tot 22 Desember 2020. Julle as matrikulante sal dus soveel kere as wat julle wil na die lesse kan kyk.

Die agt vakke wat gedek word, is:

KYK: Ontmoet ons onderwysers!

KYK: Bekendes inspireer 2020 matriekklas

Hulplyn

Behalwe die videoklasse gaan matrikulante gaan ook toegang hê tot ’n tolvrye hulplyn (080 111 22 34) waar onnies reg staan om te help as jy vrae het oor die vakke hierbo. En as die stres bietjie erg raak, kan matrieks én ouers hierdie hulplyn skakel vir sielkundige hulp. Maar onthou die sielkundige bystand is net beperk tot matrieks en hul skoolwerk; niks anders nie.

So, vertel al jul matriekvriende en ja, selfs jul onnies, om in te skakel. Want sáám kan julle die wa deur die drif trek en ons staan bankvas agter élke matrikulant! 

  • Vir enige verdere navrae, stuur ’n e-pos na matriekklas@kuier.co.za

Klik hier om die skyfies vir les 1 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 2 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 3 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 4 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 5 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 6 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 7 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 8 af te laai.

Meer oor:  Kuier  |  Matriekklas  |  Rapport
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.