Hierdie les word deur Francois Vermaak van Curro Rivonia in Johannesburg aangebied. Hy het 20 jaar ondervinding in die onderwys
Die fokus van die les is: Kontantvloei inleiding en oorsig
Klik hier om die skyfies vir hierdie les af te laai.
Wat is #MySkool?
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat matrieks aanlyn deur inperking gaan dra.
Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.
Watter vakke word aangebied?
Ons fokus tans op die volgende vakke:
Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde
Fisiese wetenskappe
Lewenswetenskappe
Rekeningkunde
Wiskundige Geletterdheid
Besigheidstudies
Klik hier vir die opgedateerde rooster en meer inligting.
Besoek ons YouTube-kanaal.
Besoek ons Facebook-blad.
Besoek ons Instagram-blad.