Hierdie les word aangebied deur Ansie Postma van die Hoër Volkskool Potchefstroom. Sy het al 10 jaar se ondervinding in die onderwys.
Die fokus van die les is: Skaal, kaarte en planne (deel 1)
Klik hier om die skyfies vir hierdie les af te laai.
Wat is #MySkool?
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat matrieks aanlyn deur inperking gaan dra.
Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.
Watter vakke word aangebied?
Ons fokus tans op die volgende vakke:
Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde
Fisiese wetenskappe
Lewenswetenskappe
Rekeningkunde
Wiskundige Geletterdheid
Besigheidstudies
Klik hier vir die opgedateerde rooster en meer inligting.
Besoek ons YouTube-kanaal.
Besoek ons Facebook-blad.
Besoek ons Instagram-blad.