Twee vermeende transitorowers het Woensdag vlugtig in die landdroshof in Babanango in KwaZulu-Natal verskyn in verband met ’n transitoroof verlede maand.
Die Valke in die Noord-Kaap het Woensdag ’n sakeman van Bloemfontein weens beweerde tenderbedrog van R487 500 in hegtenis geneem.
Drie vermeende rowers wat glo ’n winkel in Grootdrink beroof het, is Dinsdagaand by ’n gastehuis in Upington aangekeer.
’n Speler se terugkeer na ’n gholfbaan waarop hy voorheen sukses behaal het, is nie noodwendig ’n waarborg vir ’n goeie week nie. Maar in Wilco Nienaber se geval sal dit geen verrassing wees as hy die poppe van Donderdag af laat dans nie.
Dié keer is Nick Kyrgios onskuldig! Dié Australiese heethoof is gereeld in die nuus vir sy woede-uitbarstings op die tennisbaan en omstrede uitlatings weg van die baan, maar Woensdag was Fabio Fognini die stout seun.
Rugbybase het die beste van ’n slegte saak gemaak met die toernooi-formaat waarop besluit is nadat die Reënboogbekerreeks nie kon voortgaan soos aanvanklik beplan is nie, meen John Dobson, die Stormers se afrigter.
’n Stuk grond van 15 ha groot by die River Club in Observatory in Kaapstad is vir die ontwikkeling van onder meer die eerste hoofkantoor van Amazon in Afrika goedgekeur.
Dis nie H5N8-voëlgriep wat in Gauteng uitgebreek het nie, maar H5N1, wat ook hoogs aansteeklik is.
Vrystaatse boere hoop vir nog drie weke grasie voordat die winterkoue toeslaan sodat gesaaides droog genoeg kan word om te oes.
Daar behoort ook ’n minimum vonnis vir brandstigting te wees, skryf Gustaf Pienaar. En dit moet séérmaak, sodat Suid-Afrikaners ’n heilige respek vir vuur kan begin ontwikkel.
Wanneer sogenaamde “vriende met voordele” ter sprake kom, moet jy maar die fynskrif behoorlik gaan lees, skryf Erla-Mari Diedericks.
Afrikanernasionaliste het dit nog altyd gehad teen die “andersheid” van genls. Louis Botha en Jan Smuts.
Die skrywer Pieter Fourie het vir die eerste keer ná bykans 40 jaar die huis in Bloemfontein besoek waar hy en sy ma byna deur sy pa vermoor is.
Sibongile Mngoma het op 3 Maart by die NKR se kantoor in Newtown ingestap – en dit uit protes teen die wanbestuur van noodfinansiering vir kunstenaars nie weer verlaat nie.
'Dit was ’n moeilike boek om te skryf omdat ek geweldig baie navorsing moes doen oor wetenskaplike feite van die toekoms.'
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
’n Skrywer, ’n gewese wêreldkampioen-skopbokser, ’n oorlognabootser wat homself ’n swart Boer noem, en 'n perdefluisteraar reis met ’n perdekar terug in die geskiedenis.
Raubie Brink word nie net Donderdag ’n hele 100 jaar oud nie, hy is ook die oudste alumnus van die Hoër Jongenskool Paarl.
Tydens ’n besoek aan Worcester het Errieda du Toit weer die lekkerte van ouskool-geregte beleef.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Wat is die Kuier Rapport Matriekklas 2020?
Die Kuier Rapport Matriekklas 2020 vervang Kuier se jaarlikse Winterskool-projek en is vanjaar heeltemal digitaal in die vorm van videoklasse. Dit word in Afrikaans aangebied.
Kuier en die Rapport Onderwysfonds (ROF) in samewerking met Netwerk24 en kykNET het kragte saamgespan om ervare onderwysers in te span om vir julle videoklasse in Afrikaans aan te bied.
Hierdie klasse is daarop gemik om matrikulante so goed moontlik voor te berei vir die eindeksamen en om onderwerpe te behandel wat moontlik in die eindvraestel gedek gaan word.
Die videoklasse gaan beskikbaar wees op Netwerk24 se #MySkool-blad vanaf 17 Augustus tot 22 Desember 2020. Julle as matrikulante sal dus soveel kere as wat julle wil na die lesse kan kyk.
Die agt vakke wat gedek word, is:
KYK: Ontmoet ons onderwysers!
KYK: Bekendes inspireer 2020 matriekklas
Behalwe die videoklasse gaan matrikulante gaan ook toegang hê tot ’n tolvrye hulplyn (080 111 22 34) waar onnies reg staan om te help as jy vrae het oor die vakke hierbo. En as die stres bietjie erg raak, kan matrieks én ouers hierdie hulplyn skakel vir sielkundige hulp. Maar onthou die sielkundige bystand is net beperk tot matrieks en hul skoolwerk; niks anders nie.
So, vertel al jul matriekvriende en ja, selfs jul onnies, om in te skakel. Want sáám kan julle die wa deur die drif trek en ons staan bankvas agter élke matrikulant!
Klik hier om die skyfies vir les 1 af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 1 se memorandum af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 2 af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 2 se memorandum af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 3 af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 3 se memorandum af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 4 af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 4 se memorandum af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 5 af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 5 se memorandum af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 6 af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 6 se memorandum af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 7 af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 7 se memorandum af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 8 af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 8 se memorandum af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 9 af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 9 se memorandum af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 10 af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 10 se memorandum af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 11 af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 11 se memorandum af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 12 af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 12 se memorandum af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 13 af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 13 se memorandum af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 14 af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 14 se memorandum af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 15 af te laai.
Klik hier om die skyfies vir les 15 se memorandum af te laai.
Klik hier om Wiskunde-vraestelle verskaf deur Paper Video af te laai.
Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.
Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.