Hierdie les word deur Ansie Postma is van die Hoër Volkskool Potchefstroom aangebied. Sy het tien jaar se ondervinding in die onderwys.
Die fokus van die les is: Voorstelling en analisering van data
Klik hier om die skyfies vir hierdie les af te laai.
Wat is #MySkool?
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskool leerlinge aanlyn deur inperking gaan dra.
Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.
Watter vakke word aangebied?
Ons fokus tans op die volgende vakke:
VIR MATRIEKS
Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde
Fisiese wetenskappe
Lewenswetenskappe
Rekeningkunde
Wiskundige Geletterdheid
Besigheidstudies
VIR GRAAD 8
Wiskunde
VIR GRAAD 9
Wiskunde
VIR GRAAD 10
Wiskunde
Wiskundige Geletterdheid
Besoek ons YouTube-kanaal.
Besoek ons Facebook-blad.
Besoek ons Instagram-blad.