Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking gaan dra. Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.
Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com