Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Jip
Florries kou klippe, maar wen netbalstryd

Die Hoërskool Florida in Roodepoort se eerste netbalspan het onlangs hul merk gemaak in hul wedstryd teen die Hoërskool Monument van Krugersdorp.

Ná ’n behoorlike wipwaentjierit het die Florries vir Monnas met 28-26 geklop.

Florida moes voor dit klippe kou om ’n agterstand van ses doele in te haal.

“Dit was inderdaad ’n goeie oorwinning vir die Florries,” sê Di Woolley, voorsitter van Suid-Afrikaanse Skolenetbal.

Die Hoërskool Florida se eerste netbalspan is heel in hul skik met hul oorwinning teen die Hoërskool Monument.?

Meer oor:  Hoërskool Florida  |  Roodepoort  |  Skolesport  |  Netbal
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.