Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Jip
LS Durbies hou atletiek
Die Laerskool Durbanville se interhuis-atletiekbyeenkoms het onlangs plaasgevind waartydens die skool se Minette Retief en Lohan Burger onderskeidelik as victrix en victor ludorum aangewys is. Die Diemersdal-span het die sangbeker verower en die Bloemendal-span (op die foto) het die atletiekbeker gewen. Agter van links is Eden Potgieter en Christoff Snyman; en voor is Annel Stander; Chané van der Westhuizen, Reece van Wyk, Liam Store en Kate Wallace.
LS Durbies hou atletiek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.